Sunday, June 11, 2006

Hello, Africa! Seer van Rensburg

Accurate predictions of the present and future.

Henry Pinkham talks about Nicolaas (Niklaas) van Rensburg, the Boer Seer (1864 -1926) who is spoken of today in hushed tones by the Communist-run ANC, and with admiration by White South Africans. A farm boy who had only a few hours of formal schooling his entire life, van Rensburg read only the Bible and successfully predicted, among other things, the accident at Chernobyl, 9/11/2001, and the power takeover by blacks that occurred in South Africa some ten years ago.

The Seer foresaw the attack on all whites in a night of massacre, right after a world renowned black communist leader is killed, setting off a "civil war" when whites will be aided by foreign countries. It is this prediction that has caused the Bantu regime to crack down on authors like Adriaan Snyman who publicly speak of van Rensburg. The Boer Seer also predicted that, one day, the Boerevolk would regain control of their country. The ANC regime cannot afford to lose control. For this reason they denounce the Seer's predictions as "incitement" and try also to vilify the Boerevolk's belief in the Bible, and crack down on believers.

The Seer's predictions are also relevant to the USA, Britain, Germany, and other countries today.

Henry Pinkham wishes to acknowledge the use of an article written by Anthony DeLobaido, originally printed in WorldNetDaily, as well as material prepared by author Adriaan Snyman as source material for his presentation.

Right Click and "Save As" to Download/Regsklik en "Save As" om afte laai

Dial-up Users: Download Here/Persone wat nie ADSL- lyne (24-uur internet) het nie, Laai hier af


Hello, Afrika! Siener van Rensburg - Akkurate voorspellings oor die hede en die toekoms.

Henry Pinkham gesels oor Oom Niklaas van Rensburg, die Boere Siener (1864 -1926) oor wie die Kommunisties-beheerde ANC in fluistertoon praat, maar wat deur Wit Suid-Afrikaners aangehang word. As plaasseun met net 'n paar uur se skoolopleiding in sy hele lewe, het Van Rensburg slegs die Bybel gelees en gebeurtenisse voorspel soos onder andere die ongeluk by Tjernobil, 9/11/2001, en die magsoorname deur swartes wat tien jaar gelede in Suid-Afrika plaasgevind het.

Die Siener voorsien 'n aanval op alle blankes in 'n massamoordnag, direk na die dood van 'n wêreldbekende swart kommunistiese leier, wat 'n "burgeroorlog" sal ontketen, waartydens blankes buitelandse hulp sal ontvang. Dit is hierdie voorspelling wat die swart regering laat toeslaan op skrywers soos Adriaan Snyman wat openlik oor die Siener praat. Die Siener het voorspel dat die Boerevolk eendag weer beheer oor sy land sal terugkry. Die ANC-regime kan nie bekostig om beheer te verloor nie. Om hierdie rede maak hulle die Siener se voorspellings verdag as "opruiery" en poog hulle om ook Bybelgelowigheid onder die Boerevolk as gevaarlik voor te stel en gelowiges te vervolg.

Die Siener se voorspellings is ook tans relevant vir die VSA, Brittanje, Duitsland, en ander lande.

Henry Pinkham wil graag erkenning verleen aan 'n artikel wat geskryf is deur Anthony DeLobaido en oorspronklik verskyn het in WorldNetDaily sowel as materiaal wat voorberei is deur skrywer Adriaan Snyman, as bronmateriaal vir die praatjie.

No comments: