Sunday, June 18, 2006

Hello, Africa! Seer van Rensburg, Part 2

Nico Coetzee from Great Brak River (Cape South Coast) continues the discussion of the prophecies of the Boere Seer "Oom Klasie" van Rensburg (1864 -1926) and the incredible way in which these predictions actually came true and are coming true today, even as you are reading this. Other experts on these prophesies who called in were "Adam from England" who told about the recent bombings in London and other occurrences in Britain happening exactly as predicted, and Julie van Rensburg (no relation of the Seer) from Durban, Natal, who had translated some of Adriaan Snyman's books about the Seer.

Nico relates how Adriaan Snyman was ridiculed for for publishing Oom Klasie's prophesies about Luderitz Harbor and the "Impossible" repair of the sand-dune covered railroad line to Prieska, and how these predictions came true and the ridiculers had to eat their words. Nico provides an eye-witness account of the condition of the rebuilt harbor and railroad line.

Nico, Adam and Julie relate what the Seer's predicted will happen next to the USA, Britain, Germany, the Middle East, and other countries, how the Third World War will start and how the Boerevolk will provide a safe haven for flocks of new white immigrants.

How do these predictions concern you? Listen to find out.


Right Click and "Save As" to Download/Regsklik en "Save As" om afte laai

Dial-up Users: Download Here/Persone wat nie ADSL- lyne (24-uur internet) het nie, Laai hier af


Hallo, Afrika! Siener van Rensburg Deel 2

Nog van die Siener se akkurate voorspellings vir die hede en die toekoms

Nico Coetzee van Groot Brakrivier (Kaapse Suidkus) vervolg die bespreking van die voorspellings van die Boeresiener, Oom Klasie van Rensburg (1864 -1926)en die ongelooflike wyse waarop dié voorspellings werklik waar geword het en vandag nog word, selfs terwyl u hier lees. Ander deskundiges oor dié voorspellings wat ook inbel is Adam vanaf Engeland, wat vertel hoe die onlangse bomontploffings in Londen, asook ander gebeurtenisse in Brittanje gebeur het presies soos Siener voorspel het, asook Julie van Rensburg (nie familie van die Siener nie) vanuit Durban, Natal, wat 'n paar van Adriaan Snyman se boeke oor die Siener vertaal het.

Nico vertel hoe Adriaan Snyman gespot is omdat hy die Siener se visies oor die hawe by Luderitz en die "onmoontlike" herstel van die sandduinbedekte spoorlyn na Prieska gepubliseer het, en hoe hierdie voorspellings uitgekom het en die spotters hulle woorde moet sluk. Nico gee 'n ooggetuie-verslag oor die toestand van die hawe en die spoorlyn.

Nico, Adam en Julie dui aan wat die Siener voorspel het verder gaan gebeur met die VSA, Brittanje, die Midde-Ooste, en ander gebiede en lande, hoe die Derde Wêreldoorlog gaan begin, en hoe die Boerevolk 'n veilige hawe sal verskaf vir die stroom nuwe blanke immigrante.

HOE RAAK HIERDIE VOORSPELLINGS JOU? LUISTER GERUS.

No comments: