Sunday, May 21, 2006

Hello, Africa! Boerstraat Elections

Direct from Pretoria, South Africa, Dr. Lets Pretorius and Riaan Smith discuss the upcoming election for the Boerevolk Representative Council, or Board of Deputies. Giving the history of the Boervolk, Dr. Pretorius and Mnr. Smith explain how a "volk" is more than a nation, with common blood and history. The upcoming election for this volk is an internationally recognized election. Dr. Pretorious also explains the difference between an Afrikaner and a Boer.

The creation of the South African Republic in 1964 was not a Boer Republic, but a White Republic which marginalized the Boers. The Boers were further marginalized after the elections in 1994 that saw the Communist-run ANC take power. The Boervolk have never had any offical representation in either case, and the upcoming elections are part of an effort for the Boervolk to have autonomy for the first time in over a century.

Dr. Pretorius also discusses last week's riots in Cape Town by black security guards who have been on strike for the past two months, and provides updates on the progress of the Majuba Declaration.

Right Click and "Save As" to Download

Dial-Up Users: Download Here


Hallo Afrika! Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk.

Dr Lets Pretorius en Riaan Smith praat direk uit Pretoria en bespreek die komende verkiesing vir 'n Verteenwoordigende Raad of Volksraad vir die Boerevolk, vertel kortliks die geskiedenis van die Boerevolk, en verduidelik hoedat 'n volk meer is as 'n nasie, en bestaan uit mense met 'n gemeenskaplike afkoms en geskiedenis. Die komende verkiesing van verteenwoordigers vir hierdie volk sal 'n internasionaal-erkende verkiesing wees. Dr. Pretorius verduidelik ook die verskil tussen die begrippe "Afrikaner" en "Boer."

Die Suid-Afrikaanse Republiek wat in 1964 tot stand gekom het, was nie 'n Boererepubliek nie, maar 'n Blanke Republiek, wat die Boere gemarginaliseer het. Die Boere is verder gemarginaliseer n het. In nie een van die twee gevalle is die Boerevolk ooit amptelik verteenwoordig nie. Die komende verkiesing is deel van 'n poging van die Boerevolk om vir die eerste keer in meer as 'n eeu selfbeskikking te verkry.

Dr Pretorius bespreek ook die vorige week se onluste in Kaapstad deur swart sekerheidswagte wat die afgelope twee maande lank al staak, en verskaf die jongste inligting oor die vordering met die Majuba-Deklarasie.

Regsklik en "Save As" om afte laai

Persone wat nie ADSL- lyne (24-uur internet) het nie, Laai hier af

Bel Frank en John by -91718-761-9996 (New York-tyd, of EST is sewe uur nĂ¡ Suid-Afrikaanse tyd. 22:00 of tienuur Vrydagaand in New York is 05:00 of vyfuur Saterdagoggend in Suid-Afrika.)

1 comment:

Yaakov Kirschen said...

What an eye-opening post.
thanks,
Who knew?
Dry Bones
Israel's Political Comic Strip Since 1973