Tonight, a history lesson van Die BoereVolk! Tant Minnie Pretorius, wife of Dr. Lets Pretorius, speaks about the genocide of 24,000 women and children by the hands of the British in Die Anglo-BoereWar. The concentration camps and the horror inflicted upon them. Tant Minnie is a descendant of TrekkBoeres who crossed the Vaal river in the land of Die TransVaal!
Tant Minnie then speaks of her recently being accosted by a Bantu security guard while on her way to trial.
Also, Judge Ronald calls in to speak with John about South Africa and the Boervolk.
Right Click and "Save As" to Download/Regsklik hier en "Save As" om af te laai
Dial Up Users: Download Here/Mense sonder 24-uur-internet: Klik hier om af te laai
Hello, Afrika! Volksmoord op die Boere
Vanoggend, 'n les uit die geskiedenis van die Boerevolk! Minnie Pretorius, vrou van Dr. Lets Pretorius, vertel van die volksmoord op of 24,000 vrouens en kinders aan die hand van die Britte tydens die Anglo-Boereoorlog. Die konsentrasiekampe en die wreedhede wat hulle aangedoen is. Minnie is 'n afstammeling van die Voortrekkers wat oor die Vaalrivier getrek het om 'n Boererepubliek in die Transvaal te vestig. Minnie vertel ook hoe 'n swatr polisievrou haar in die hof aangerand het toe sy die hofsaak wou bywoon.
Regter Ronald bel ook in en bespreek huidige toestande in Suid-Afrika, wat die Boerevolk raak, met Frank en John.
Luister na die LEWENDIGE uitsending vanThe Right Perspective Saterdagoggende vanaf 05:00 Suid-Afrikaanse tyd op kortgolf WWCR 3,215 Mhz of na die INTERNETUITSENDING op www.therightperspective.com
Saturday, May 27, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment