

Om die heiligste gebeure in die geskiedenis van die Boerevolk te gedenk, gesels voormalige AWB-leier Eugene Terreblanche en die eienaar van dir Boervolkradio Theuns Cloete oor hoe hulle Geloftedag sien, en wat dit vir hulle beteken. Frank lees ook 'n Engels vertaling van die Gelofte, en beskryf geskiedkundige aspekte van die viering van Geloftedag in Suid-Afrika.
Right Click and "Save As..." to Download
Regsklik en "Save As ..." om af te laai
No comments:
Post a Comment