Saturday, August 12, 2006

Interview: Schalk Jacobsz


Hello, Africa!

Famous God-fearing TV actor, architect, and historian Schalk Jacobsz is no stranger to South African and international audiences.

He explains how the greed for power and control of the mainly Anglo-American financial moguls all but destroyed the tiny Boerevolk, by means of so-called "democracy" and large-scale genocide, both during the Anglo Boer War as at present. This was supplemented by the systematic overwhelming of the Boervolk and its Language by foreign nations and the English language in order to effectively integrate South Africa as just another state of the USA, and the New World Order.

The Boerevolk will not bow to these forces, however, and is now re-emerging as a distinctive nation, bending our knees to YHWH alone.

Right Click and "Save As..." to Download

Dial-Up Users: Download Here


Beroemde Godvresende TV-akteur, argitek en geskiedeniskenner Schalk Jacobsz is geen vreemdeling vir Suid-Afrikaanse- en internasionale gehore nie.

Hier verduidelik hy hoe die mag-en beheersug van die moguls van die hoofsaaklik Anglo-Amerikaanse geldmag die Boerevolk byna heeltemal vernietig het, deur middel van sogenoemde "demokrasie" en grootskaalse volksmoord, sowel tydens die Anglo-Boereoorlog as tans. Dit is aangevul deur die stelselmatige verswelging van die Boerevolk en sy Taal deur vreemde volke en Engels, om Suid-Afrika effektief te integreer as net maar nog 'n staat van die VSA en die Nuwe Wêreldorde.

Die Boerevolk sal nie buig vor daardie magte nie, en herrys tans weer as 'n aparte volk, wat ons knie slegs voor Yahweh sal buig.

Copy supplied by Elma Potgieter and condensed, tranlated, and adapted by Henry H. Pinkham +2712-332-4500 /+2783-762-6708. Professional Language Services henry@taalring.com or wolf_@lantic.net

Kopie verskaf deur Elma Potgieter en verkort, vertaal, en aangepas deur Henry H. Pinkham +2712-332-4500 /+2783-762-6708. Professionele Taaldienste: henry@taalring.com of wolf_@lantic.net

No comments: