Saturday, July 1, 2006

Hello, Africa! The Angolan War

Pierre (Peer) Victor, editor of the publication "Veg" (Fight) discusses how South Africa destroyed Cuban forces in Africa during the Angolan War. Mnr. Victor, who was in the Engineers' Corps during this conflict, uses his vast knowledge of SA history to discuss the war and the weapons used in it, giving a comprehensive overview of the military capablities of both South African and Russian weaponry used, and shedding light on this overlooked chapter of the Cold War.

Right Click and "Save As" to Download/Klik regs en "Save As" om af te laai

Dial-up Users: Download Here°/As u nie 24-uur internet het nie, laai hier af


Hallo, Afrika! Die Angolese Oorlog

Pierre Victor, redakteur van die tydskrif "Veg" vertel hoe Suid-Afrika die Kubaanse troepe vernietigend verslaan het. Pierre, wat tydens hierdie konflik in die Geniekorps gedien het, bespreek die oorlog uit hoofde van sy uitgebreide kennis van die SA geskiedenis, en die wapens wat deur die eeue gebruik is. Sodoende verskaf hy 'n uitgebreide oorsig van die militêre vermoëns van sowel die Suid-Afrikaanse as die Russiese wapentuig wat in dié oorlog aangewend is. Pierre belig sodoende op unieke wyse hierdie hoofstuk van die Koue Oorlog waarvan die wêreld nie bewus is nie.

Afrikaans translation by Henry Pinkham. E-mail: wolf_@lantic.net Phone: +2783 762 6708/+2712 332 4500

No comments: